|
|
| Employer |
Janal Business Consultants CC |
| Address |
Katlagterstraat 1183
Featherbrooke Estate
Mogale City |
| Languages |
Afrikaans and English (in order of proficiency) |
| Qualifications |
B Com. Hons B Com, M Com en D Com
|
| Financial Advisors Fields of Specialisation |
Testamente. Boedel- en Belastingbeplanning. Oprigting en administrasie van Trusts. Besigheidsversekering. Beleggings. Aftreebeplanning. Boedelbereddering. |
| Services |
Retirement Planning Investments Estate Planning Life and Disability Assurance Business Assurance
|
| Other Services |
Testamente en Bereddering van Boedels
Rekeningkunde en belasting vir individue en besighede
Oprigting en administrasie van maatskappye, BK''s en Trusts |
Praktiserende lid van die ''South African Institute of Professional Accountants'' (SAIPA)
Geassosieerde lid van die ''Financial Planning Institute of South Africa''.
Geregistreer as belastingpraktisyn by die Ontvanger van Inkomste (''SARS'')
Meer as twintig jaar ondervinding as Bestuursrekenmeester en Finansiele Direkteur van verskeie ondernemings.
Meer as dertig jaar deeltydse ondervinding as lektor van hoofsaaklik MBA studente van veral die Noord Wes Universiteit se Besigheidskool, Unisa asook Bond University of Australia.
Vir die afgelope sestien jaar voltyds betrokke as Finansiele Beplanner en Rekenmeester met die uitsluitlike doel om kliente te help om welvaart te skep, te bou en te beskerm.
|
Janal Bedryfskonsultante BK is in 1988 gestig met die uitsluitlike doel om individue asook klein en medium besighede te ondersteun in hul strewe om welvaart te skep, te bou en te beskerm.
Vir meer as twintig jaar is hierdie doelstelling bereik deur die aanwending van innoverende denke, kundigheid en doeltreffende ondersteuning in die veld van boedel-, belasting- en finansiele beplanning.
Deur gebruik te maak van verskeie simulasiemodelle soos die ''Bereddering van Bestorwe Boedel'', bepaal ons die korrekte behoeftes van die klient in geval van dood of ongekiktheid.
Alvorens enige beleggings gemaak word, word die klient se unieke GELDPERSOONLIKHEID en Risikoprofiel bepaal.
Vervolgens word die klient se unieke finansiele behoeftes wetenskaplik bepaal en enige advies word in lyn daarmee gegee.
|
| Other Companies represented |
Altrisk
Third Circle Asset Management |
| Minimum Levels of Premium/Investment accepted |
Lump Sum |
R20,000 |
| Legal structure of employer |
Close Corporation (cc) |
| Number of staff in Financial Advisor organisation |
3 - 5 |